Quantcast
Channel: Marguerite van Wyk – SARIE
Browsing all 128 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ek was so bang Pat het sy nek gebreek!’

Dit was ’n slag wat Suid-Afrikaners laat skrik het. Toe die Iere se linkerflank, CJ Stander, vir Springbok Pat Lambie trompop loop het Pat net bly lê. En in die eerste rugbytoets teen die Iere op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Manser-wittebrood die ene angs

Enige ander paartjie sal so vinnig moontlik by die bestemming van hul wittebrood wil uitkom. Maar die avonturier Riaan Manser en sy vrou, Vasti Geldenhuys, is nie sommer enige paartjie nie. Hul...

View Article


Seer-skouer AB de Villiers tel klein AB op

AB de Villiers, Suid-Afrika se Protea-krieketkaptein, is op die krukkelys vir die toetsreeks na Nieu-Seeland weens ’n elmboog- en skouerbesering, maar dít keer hom nie om klein AB, wat byna ’n jaar oud...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Schalk Bezuidenhout se ‘smore’

Vandag verduidelik dié grapkas (nou te sien in die komedie Hotel op kykNET en die afspraakprogram Die Kliek op Via) hoe om ’n “smore” te maak. “Dis meer eenvoudig as Jurie Els se lirieke,” beloof hy …...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Generasie Y: minder seks oor Facebook?

Regtig? Kan dit waar wees dat millennials (ook bekend as Generasie Y, wat iewers tussen die middel-tagtigs en 2000 gebore is ), minder seks het as vorige generasies? En die “sondebok” is glo Facebook....

View Article


‘Suzelle is trots Suid-Afrikaans, nes ek’

Verkleurmannetjie: Julia Anastasopoulos, aktrise en kunstenaar “Om te skep is my suurstof,” sê Kaapse aktrise en kunstenaar Julia, wat die hele land eerder as Suzelle ken. Sy en haar spesiale vriend,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Quinne is by die huis

Op 10 Julie het Quinne Brown, op haar dag die vrolike kelnerin Connie van der Lecq in die sepie 7de Laan, weer na Suid-Afrika teruggetrek. Sy het in 2005 in Amerika gaan woon, is later getroud en het...

View Article

‘Dis soos kuns’– Ntsiki Biyela

Wynpionier: Ntsiki Biyela, bekroonde wynmaker Sy het haar eerste glas wyn – ’n rooie – eers op twintig gedrink. Vandag is Ntsiki Biyela Suid-Afrika se eerste swart vrouewynmaker. En haar pryse,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

1ste tydskrif-onderhoud: Aimée praat ná 3 jaar

Die pyn het haar byna oorweldig. Sy moes sterk bly, ter wille van haar broer. Vir haar familie. Net soms het sy haarself toegelaat om te rou en ‘mens’ te wees. Aimée Pistorius praat openlik met SARIE...

View Article


Banting: Vicky se sjokolade-en-klapperbolletjies

As jy vir Vicky Davis in twee woorde kan opsom is dit beslis “vol energie”. Sy is een van die aanbieders op Pasella (SABC2), inhoudsvervaardiger vir Afternoon Express (geselsprogram op SABC3) en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koos Kombuis op randjie van uitbrand voor CD

Koos Kombuis was op die randjie van uitbrand voor hy besluit het om te begin werk aan sy nuwe album, Langpad na Lekkersing, met die rooivellie-man, David Kramer, as muse ... Koos is die rapper Snotkop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Glasie wyn – ’n langer huwelik?

43 jaar saam – en heelparty glasies wyn vir haar en brandewyn-en-water vir hom is deel van die “gom’’ wat die sangeres Rina Hugo en haar musikant-man, Johan van Rensburg, bind. “Dis natuurlik nie ál...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amalia se twee leading men + kom fliek saam!

Vurig, uitgesproke, doelgerig. In die nuwe Afrikaanse fliek Sy Klink Soos Lente weet die “beeldskone ouditeur” Linda wat sy wil hê uit die lewe. En haar nuwe kêrel gaan voluit om haar hart te wen. In...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beethoven en Coenie de Villiers het dít gemeen

Coenie de Villiers, Beethoven, Mathys Roets en Andrea Bocelli. Wat het hulle gemeen? Almal musici wat nie toelaat dat een of ander siekte of “gebrek” hulle onderkry nie. Die sanger en liedjieskrywer...

View Article

‘Ma koop sweetpakke te groot,’ sê Schalk

Ja-nee, Suid-Afrikaners is vies oor die sakkerige, styllose Olimpiese sweetpakke wat kwaai afsteek teen die stylvoller drag van onder meer die Amerikaners (ontwerp deur Ralph Lauren), die Britte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-breier Heyneke Meyer hou sy lyf akteur

Sallas de Jager, regisseur van die fliek Jonathan: Die movie, kan nie uitgepraat raak oor hoe nederig en menslik die voormaligeSpringbok-breier Heyneke Meyer, wat ook in dié fliek speel, is nie. “Dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Mansers uiteindelik in Hawaii

4 000 km later kan die avonturier Riaan Manser en sy vrou, Vasti Geldenhuys, uiteindelik hul wittebrood in Hawaii hou! Hulle het gister in Waikiki aangekom ná 39 dae op see. Die Manser-paartjie is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ernst jaag goud

Hy is gebore sonder bene, maar die Paralimpiese atleet Ernst van Dyk laat hom nie van stryk bring nie – hy jaag weer eens vanjaar goud in die sewende Paralimpiese Spele waaraan hy deelneem.  Ernst het...

View Article

Schalk en meisie gereed vir volgende fase

Op die afspraakprogram Die Kliek op VIA (DStv Kanaal 149) help hy paartjies om liefde te vind, hy laat mense skaterlag in die kykNET-komedie Hotel en nou speel die komediant Schalk Bezuidenhout in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

7de Laan se Justin nou Skollie …

Verlede jaar het hy in die stof geriel as Abraham in die gelyknamige rolprent deur rolprentmaker Jans Rautenbach. Vroeër vanjaar het Dann-Jacques (DJ) Mouton by die gewilde SABC2-sepie 7de Laan...

View Article
Browsing all 128 articles
Browse latest View live