Dis koue kos, skat: ’n Romkom met “balls”, sê Ziets
“Dit is ’n romkom met balls vir middeljariges – ons kry dit maar selde in Suid-Afrika of selfs internasionaal,” sê die sangeres en aktrise Elsabé Zietsman. Sy vertolk die rol van Minette in Dis koue...
View ArticleFrank Opperman gesels: Sexy ‘Ari’ oor Anna-Mart in Dis koue kos, skat
Hy’s ondeund, eerlik, real. Frank Opperman is die sexy Ari in Dis koue kos, skat, die man by wie Anna-Mart van der Merwe se karakter (die kosskrywer Clara Brand) liefde vind ná haar man, “Bernard die...
View ArticleDis koue kos, skat se Marita verslaaf aan stories
“Ander mense is verslaaf aan draf, maar my verslawing is stories,” sê die skrywer Marita van der Vyver, outeur van Dis koue kos, skat, die fliek wat gegrond is op haar gelyknamige roman. Dit word tans...
View ArticleSilwerskerm: Christia se hoender-noedelpotjie
Sy is talentvol, beeldskoon en plat op die aarde. En dié week by kykNET se Silwerskermfees is die aktrise Christia Visser in die rolprente Allison en Tess te sien, asook in die kortfilm Die bok. Met...
View ArticlePieter-Dirk se 10 lewensreëls
Hy word vanjaar 71 jaar oud. En ná al die jare bly Pieter-Dirk Uys steeds ’n darling! Die dokumentêr oor sy lewe, Nobody’s Died Laughing, wys by kykNET se Silwerskermfees in Kampsbaai. Ná soveel jare...
View ArticleFikse Deon speel in 4 rolprente
Deon Lotz, “Bernard die Bliksem”, wat ’n affair het met Anaïs, kollega en vriendin van kosskrywer Clara Brand (Anna-Mart van der Merwe) in Dis koue kos, skat, is ’n besige man. Benewens dié rolprent...
View Article‘Álle aktrises is nie maer nie’ – Pulane
Vir haar rol as prostituut in die kortfilm Spoor(loos) wat by die Silwerskermfees in Kampsbaai speel, het aktrise Pulane Sekepe heelwat navorsing gedoen “omdat dit nie ’n wêreld is wat ek ken nie. Ek...
View ArticleAlison – ‘My lewe is vol wonderwerke’
“Jy kry nooit werklik sluiting ná ’n erge tragedie nie. Dit is ’n daaglikse keuse om te besluit met watter houding jy die lewe wil aanpak.” Wie sal beter weet waarvan sy praat as Alison Botha wat 22...
View ArticleKoue kos – ’n heerlike reis, sê Anna-Mart
Enigiemand wat al in ’n verhouding was, sal die romantiese rolprent Dis koue kos skat geniet, meen Anna-Mart van der Merwe, wat die hoofrol van die sensuele Clara Brand, kosskrywer by die glanstydskrif...
View ArticleHoog vs laag … wat verklap jou hakke?
SARIE se redakteur, Michélle van Breda, het al openlik erken sy floreer op adrenalien en hoë hakke. Hoë hakke is sexy, vroulik, dit sê “Ek weet wie ek is” en jy gaan kry wat jy wil hê … Die blonde...
View ArticlePortia, VBG-Finalis, en Mathys in TV-avontuurprogram
Rekspring (bungee jumping), branderplankry, kuiers saam met leeus en sebras. Portia Moemedi, verlede jaar een van SARIE Voorbladgesig se 10 finaliste, is skoon uitasem as sy al die avonture opnoem wat...
View ArticleDís wat rooitapyt-modes als verklap
Vlamrooi staan sy daar by 2011 se Emmy-toekennings: Kate Winslet op die rooi tapyt. Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, sê rooi uitrustings word gewoonlik nie vir die rooi tapyt...
View ArticleChristia in nuwe Grensoorlog-fliek
Mense sê sy is die volgende Charlize. Maar vir Christia Visser is sy pleinweg Christia – sonder fieterjasies en draadwerk. “Dit is ’n eer om met haar vergelyk te word, ek bewonder haar, maar eintlik is...
View ArticleQuinne se botterskorsie-sop & poeding-smoothie
Quinne Brown, op haar dag die vrolike kelnerin Connie in die SABC2-sepie 7de Laan, het ná tien jaar in Amerika huis toe gekom. Sy is enkellopend hier weg, maar nou is sy en haar man, Ryan, ’n...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Nicola Smit
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Nadia de Jongh
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Elmaré Schutte
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Ulandie Slabbert
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Alma Neethling
Gister het ons die 10 Voorbladgesig-finaliste verras toe hulle deel van ons #SARIEkrismis-fotosessie was! Vanaand maak ons die wenners van die wedstryd bekend. Het jy jou gunsteling? Agter die skerm by...
View ArticleVoorbladgesig-finalis: Bianca Hendrikse

View Article