Quantcast
Channel: Marguerite van Wyk – SARIE
Browsing latest articles
Browse All 128 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Affair … menopouse se skuld?

Verveling, ’n vaal sekslewe, ’n man wat jou afskeep, is almal “verskonings” vir ’n affair. Maar menopouse? ’n Voormalige Wimbledon-tenniskampioen het onlangs bely dís die rede waarom sy haar man...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bertha: ‘Hansie bly deel van my storie’

Op 1 Junie was dit presies 15 jaar gelede dat Hansie Cronjé, eens geliefde en toe gevalle krieketheld, in ’n vliegongeluk oorlede is. Sy vrou, Bertha, is intussen weer getroud, maar hy bly voortleef in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chiffonkoek met Earl Grey-sjokolade

Sjef Nic van Wyk, beoordelaar van kykNET se Kokkedoor en Kokkedoortjie, onthou sy ouma Lina met ’n koppie Earl Grey-tee en goeie koek. Een van die mooiste koeke is ’n chiffonkoek. Geur witsjokolade met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jana Kruger: “Vroue kan als hê”

“Vroue kan als hê, net nie op dieselfde tyd nie.” Dis die een ding wat sy kan doen, toneelspeel. Só sê Jana Kruger wat weer in September in die jongste reeks van Erfsondes te sien is. En ja, daar was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Silwerskerm: ‘Raaiselkind was ’n moeilike reis’

Om met haar eie orkes ’n volle “show” in die Royal Albert Hall in Londen te doen is hoog op haar wenslys. Sy’s veelsydig … Die sangeres en aktrise Edrien Erasmus, wat die rol van ’n vrouespeurder in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Diaan se sukses geen raaisel

Raaiselkind laat die tonge klap by die sewende kykNET Silwerskermfees. Die fliek, gegrond op die gelyknamige 2001-boek deur Annelie Botes, is gisteraand (23 Augustus) die eerste keer by die fees in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Silwerskermfees: ‘Afrikaans is wie ek is’

Die aktrise Mila Guy is in nie minder nie as drie rolprente te sien by die sewende kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai, Kaapstad: Liewe Kersfeesvader, Wonderlus asook die kortfilm Vlugtig. “Ek is mal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elize Cawood se dogter, Jenna, is eerlik oor haarself

Jenna Dunster, die 30-jarige dogter van die gesoute akteurspaar Elize Cawood en Wilson Dunster, is baie opgewonde oor Skoon, die kortfilm oor obsessief-kompulsiewe stoornis waarin sy en haar goeie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keelvol vir jou werk? Lees hier

Aand ná aand steier jy “doodmoeg” by jou voordeur in ná ’n lang dag (wel, dis hoe dit voel) op kantoor. Jy het jou passie en kreatiwiteit verloor. Die kantoorpolitiek maak jou mismoedig. Kollegas kry...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rolanda Marais se vele gesigte

Sy doen byna enigiets om ’n rol te volmaak. In Rolanda Marais se agtien jaar as aktrise was daar al baie karakters, maar hier is sewe waarin sy veral haar hart en siel gewerp het. “Ek sal gewig verloor...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 128 View Live